Luister na ons podcast op Spotify

Mens identifiseer stukkies van jouself in elke vrou se storie.

Die plek waar vroue hulle verhale rondom kanker met oop harte deel.

Die kanaal se naam is The Invisible Truths About Cancer

Die skakel wat kan gebruik word na al die episodes is https://bit.ly/4tzvj60

Die Soul Anatomy Podcast verken ’n wye reeks onderwerpe, perspektiewe en behandelingsreise wat verband hou met kanker en genesing. Hierdie gesprekke deel werklike ervarings, kundige insigte en persoonlike stories om luisteraars ’n breër begrip te gee van wat mense mag ervaar.

Die sienings, menings en inligting wat deur gaste gedeel word, is hul eie en weerspieël nie noodwendig die sienings van Soul Anatomy Group nie.

Hierdie podcast is nie bedoel om mediese advies, diagnose of behandelingsaanbevelings te verskaf nie. Alle inhoud is slegs vir inligtings en opvoedkundige doeleindes.

Luisteraars word sterk aangemoedig om met hul eie gekwalifiseerde gesondheidsorgpraktisyns te konsulteer voordat enige mediese besluite geneem word of veranderinge aan hul behandeling aangebring word.

Ons gesêls met Liza du Toit, kanker vegter, besigheids vrou en ma.

Liza maak ongelooflike mooi items en jy sal uitmis as jy nie die skakel volg om te loer wat sy als doen nie.

https://www.facebook.com/share/16oUKEChNA/

Ons gesêls met Mignon van der Merwe oor die versorging van haar man gedurende sy terminale kanker.

In hierdie episode gesels ons met Annelize Venter, stigter van Grace Upon Grace, oor haar pad deur kanker, moederskap, herstel en geloof.

Kyk gerus na haar slaapklere reeks

https://www.instagram.com/graceupongraceco.za/

This conversation is not from the patient,
but from the daughter who stood beside her.

What it feels like to watch your mother go through cancer,
and carry what you don’t say out loud.

A conversation between sisters
Unfiltered real and deeply human

In this episode we talk about what it actually feels like to navigate a cancer journey beyond the diagnosis and beyond the medical language

In this conversation, I sit down with Mignon van der Merwe, author of When Cancer Became my Unwelcome Guest, to explore what it really looks like to care for someone with terminal cancer

I sit down with Sherri Green who have been assisting individuals on their journey of health and wholeness for over 40 years. We discuss life, healing and loss.

Here is the link to Sherri’s website: https://www.regenerativehealing.ca/

Meet Stacy Robert Davis, a food-loving, culinary-trained, registered dietitian,
cancer caregiver, wife and mom, Stacey has over 18 years of experience as a registered dietitian with the foundation of Nutrition from the University of Delaware.

https://flavorfulnutrition.com/

In this episode, we speak with Dr Rebecca Knackstedt, a board-certified plastic and reconstructive surgeon, about what women need to understand before choosing implants, flap reconstruction, going flat, nipple-sparing surgery, or delayed reconstruction. The episode is titled “Breast Reconstruction Explained, Implants vs Flap vs Going Flat”

https://www.instagram.com/surgical_recovery/